Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skrop
skrop [boodskap #136897] So, 13 Junie 2021 20:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skrop
Afbreking: skrop


Werkwoord: skrop
Verlede tyd: het geskrop

Betekenis:
• Om met 'n borsel skoon te maak.
• Met die pote krap.

Gebruik:
• Sy skrop die pan skoon.
• Die henne skrop in die tuin rond.

Spreekwoord:
• Hulle skrop al nes. [Hulle maak klaar om te trou.]

Afgelei:
• afskrop
• uitskrop

Vertaling:
Engels: to scrub; to scrape, scratch
Nederlands: schrobben


Selfstandige naamwoord: skrop
Meervoud: skroppe
Verkleinwoord: skroppie
Meervoud van verkleining: skroppies

Betekenis:
• Toestel waarmee iets skoon gekrap word.

Gebruik:
• Ons kort 'n nuwe skrop, dié een se hare is al afgeskuur.

Afgelei:
• skropborsel
• skroplap
• skropvrou

Vertaling:
Engels: scrubber, scrub
Nederlands: schrobber

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skropborsel
Volgende onderwerp: wentyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:23:59 MGT 2024