Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nederigheid
nederigheid [boodskap #136880] Sa, 12 Junie 2021 11:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nederigheid
Afbreking: ne•de•rig•heid
Samestelling: nederig + -heid


Selfstandige naamwoord: nederigheid
Meervoud: nederigheid
Verkleinwoord: nederigheid
Meervoud van verkleining: nederigheid

Betekenis:
• Die toestand van nederig wees; nie dink jy is beter as ander nie.

Gebruik:
• Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. [Filippense 2:3]

Sinoniem:
• beskeidenheid
• geringheid
• onderworpenheid
• ootmoedigheid

Vertaling:
Engels: humility
Nederlands: nederigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: twissiek
Volgende onderwerp: laksman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:19:18 MGT 2024