Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mite
mite [boodskap #136877] Sa, 12 Junie 2021 10:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mite
Afbreking: mi•te


Selfstandige naamwoord: mite
Meervoud: mites
Verkleinwoord: mitetjie
Meervoud van verkleining: mitetjies

Betekenis:
• 'n Oorgelewerde verhaal met 'n dieper simboliese betekenis.
• Iets wat glad nie waar is nie; 'n valsheid.

Gebruik:
• Die mite van Romulus en Remus vertel hoe die stad Rome gestig is.
• Dit is 'n mite dat mans beter as vrouens bestuur.

Sinoniem:
• fabel
• legende

Afgelei:
• miteskrywer
• skeppingsmite
• stigtingsmite

Verwant:
• mities
• mitologie

Vertaling:
Engels: myth
Nederlands: mythe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbyvlieg
Volgende onderwerp: twissiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 16:59:51 MGT 2024