Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mortier
mortier [boodskap #136868] Vr, 11 Junie 2021 13:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Mortier.
'n Mortier.
mortier
Afbreking: mor•tier


Selfstandige naamwoord: mortier
Meervoud: mortiere
Verkleinwoord: mortiertjie
Meervoud van verkleining: mortiertjies

Betekenis:
• Kort kanon met groot kaliber vir grofgeskut, of die projektiel wat so 'n kanon afvuur.

Gebruik:
• Die mortier wat in die woongebied gevind is, is veilig gemaak en verwyder.

Afgelei:
• mortieraanval
• mortierbom
• mortierbuis
• mortierloop
• mortiervuur

Vertaling:
Engels: mortar
Nederlands: mortier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blikkantien
Volgende onderwerp: pootuit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 01:09:43 MGT 2024