Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blikkantien
blikkantien [boodskap #136867] Vr, 11 Junie 2021 12:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
blikkantien
Afbreking: blik•kan•tien
Samestelling: blik + kantien


Selfstandige naamwoord: blikkantien
Meervoud: blikkantiene, blikkantiens

Betekenis:
• 'n Kan van blik waarin vloeistof soos water, olie of petrol gedra word.

Gebruik:
• Elke soldaat het sy eie blikkantien saamgedra.

Spreekwoord:
• Die laaste sien van die blikkantien. [Dit het spoorloos verdwyn.]

Vertaling:
Engels: tin canteen
Nederlands: blikken kantine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kantien
Volgende onderwerp: mortier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:38:37 MGT 2024