Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwetter
kwetter [boodskap #136863] Vr, 11 Junie 2021 11:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwetter
Afbreking: kwet•ter


Werkwoord: kwetter
Verlede tyd: het gekwetter
Teenwoordige deelwoord: kwetterend

Betekenis:
• Die getjirp en gepiep van voëls.

Gebruik:
• Soggens kwetter die voëltjies vrolik voor my kamer se venster.

Sinoniem:
• kwinkeleer
• snater
• tierelier
• tjilp
• tjirp

Vertaling:
Engels: to chirp, twitter
Nederlands: kwetteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: middestad
Volgende onderwerp: wedvaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 01:58:59 MGT 2024