Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » middestad
middestad [boodskap #136862] Vr, 11 Junie 2021 10:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
middestad
Afbreking: mid•de•stad
Samestelling: midde- + stad


Selfstandige naamwoord: middestad
Meervoud: middestede
Verkleinwoord: middestadjie
Meervoud van verkleining: middestadjies

Betekenis:
• Die middelste/sentrale deel van 'n stad.

Gebruik:
• As gevolg van die betoging word motoriste gemaan om die middestad te vermy.

Sinoniem:
• stadskern

Antoniem:
• voorstad

Vertaling:
Engels: inner city, city centre
Nederlands: binnenstad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: interkom
Volgende onderwerp: kwetter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 23:22:40 MGT 2024