Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevrees
bevrees [boodskap #136858] Vr, 11 Junie 2021 08:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevrees
Afbreking: be•vrees


Byvoeglike naamwoord: bevrees
Attributief: bevreesde

Betekenis:
• Met vrees gevul; baie bang en angstig.

Gebruik:
• Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. [Jesaja 41:10]

Sinoniem:
• angstig
• bang
• bekommerd
• benoud
• doodbang
• doodbenoud
• kleingelowig
• lafhartig
• ontsteld
• paniekbevange
• senuweeagtig
• verskrik
• vreesagtig
• vreesbevange

Antoniem:
• onbevrees

Afgelei:
• bevreesdheid

Vertaling:
Engels: afraid, apprehensive
Nederlands: bevrees

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klawer
Volgende onderwerp: vanghok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:11:43 MGT 2024