Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hidroulika
hidroulika [boodskap #136530] Wo, 12 Mei 2021 10:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hidroulika
Afbreking: hi•drou•li•ka


Selfstandige naamwoord: hidroulika
Meervoud:

Betekenis:
• Studie van die fisiese wette van vloeistowwe (soos water) wat in rus of in beweging is.

Gebruik:
• Pascal se wet beskryf die werking van hidroulika.

Sinoniem:
• waterboukunde

Hiponiem:
• hidrostatika (vloeistof in rus)
• hidrodinamika (vloeistof in beweging)

Verwant:
• hidroulies

Vertaling:
Engels: hydraulics
Nederlands: hydraulica

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tweegesig
Volgende onderwerp: sneltrein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:41:14 MGT 2024