Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kennebak
kennebak [boodskap #136524] Di, 11 Mei 2021 12:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kennebak
Afbreking: ken•ne•bak


Selfstandige naamwoord: kennebak
Meervoud: kennebakke
Verkleinwoord: kennebakkie
Meervoud van verkleining: kennebakkies

Betekenis:
• Die onderkant van 'n mense se gesig; ken (buitekant van die onderkaak) en die wange.

Gebruik:
• 'n Vuishou tref die man onder sy kennebak en hy vlieg deur die lug.

Wisselvorm:
• kinnebak

Sinoniem:
• kakebeen

Vertaling:
Engels: lower jaw, jawbone, chin
Nederlands: kinnebak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mini
Volgende onderwerp: agterlaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:13:55 MGT 2024