Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mini
mini [boodskap #136523] Di, 11 Mei 2021 09:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee dames met mini's.
Twee dames met mini's.
mini
Afbreking: mi•ni
Uitspraak: /ˈmini/


Selfstandige naamwoord: mini
Meervoud: mini's
Verkleinwoord: mini'tjie
Meervoud van verkleining: mini'tjies

Betekenis:
• Besonder kort rokkie.

Gebruik:
• Sy dra 'n swart mini met hoëhakskoene.

Sinoniem:
• minirok

Vertaling:
Engels: miniskirt
Nederlands: minirok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: disko
Volgende onderwerp: kennebak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 00:20:49 MGT 2024