Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Afrikaans IRC ?
Afrikaans IRC ? [boodskap #14776] Sa, 16 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Yves GABARRE  is tans af-lyn  Yves GABARRE
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek is 'n Franser, maar ek praat afrikaans as ek in SA war. Kan iemand sê
waar ek kan 'n afrikaanse "chat" of IRC find, as ek het geen sulke IRC nog
gesien nie. Daar is 'n "Virtual Handshake" bladsy, maar daar is altyd
niemand daar. Dit sal beter is as die nuusgroep as die mense kan praat in
"live". Ook, ek is in Frankryk, en die tydzona hier is wie in SA, so dit
woerd goed vir my is, as ons kan praat in die aand.
Dankie, en verskoon my buitlander se afrikaans.
Re: Afrikaans IRC ? [boodskap #14777 is 'n antwoord op boodskap #14776] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Salut Yves,

Je suis belge et j'ai quelques amis Afrikaners avec qui je parle sur ICQ -
un programme qu'on trouve sur le site : http://www.mirabilis.com .
Si cela vous intéresse, je peux vous passer leur nom et numéro sur ICQ;

Jy kan vir my skryf op die volgende e-pos adres : gervaas...@ping.be

Groete uit België.
Hilda.
Re: Afrikaans IRC ? [boodskap #14778 is 'n antwoord op boodskap #14776] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
wilc  is tans af-lyn  wilc
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die IRC netwerk in SA staan bekend as ZANET. Daar is 'n gereelde
kanaal: #Afrikaans. Alhoewel ek nie heeltemal seker is nie, betwyfel
ek dit of jy enige persone van scsa daar gaan raakloop. In die aand behoort
daar so 5-20 mense 'live' te wees. Die gesprekke is baie informeel
d.i. minder intelectuals :-), en jy behoort
nie 'n probleem te hê om in te pas nie.

ZANET Servers:

The following servers are part of ZAnet (in alphabetical order):

csir.zanet.org.za Where: Pretoria Users: UNINET Admin: DLisha Opers:
guru.zanet.org.za Where: Cape Town Users: UUNET iAfrica, Pipex-SA, UNINET,
ibi.zanet.org.za Where: Midrand Users: SAIX, UNINET Admin: Sinbad Opers:
toady, Twylite, Woody <Picture: *> is.zanet.org.za Where: Johannesburg
Users: TIS, PiX, Gem, timewiz.zanet.org.za Where: Johannesburg Users: MWEB,
TIS, PIX, GEM, UNINET. SAIX too at a later

Vir meer spesifieke inligting kyk na: http://www.zanet.org.za/channels/

Hoop dit help!

Christo

> s GABARRE wrote in article ...
> Ek is 'n Franser, maar ek praat afrikaans as ek in SA war. Kan iemand sê
> waar ek kan 'n afrikaanse "chat" of IRC find, as ek het geen sulke IRC nog
> gesien nie. Daar is 'n "Virtual Handshake" bladsy, maar daar is altyd
> niemand daar. Dit sal beter is as die nuusgroep as die mense kan praat in
> "live". Ook, ek is in Frankryk, en die tydzona hier is wie in SA, so dit
> woerd goed vir my is, as ons kan praat in die aand.
> Dankie, en verskoon my buitlander se afrikaans.
>
Re: Afrikaans IRC ? [boodskap #126352 is 'n antwoord op boodskap #14776] Sa, 01 Junie 2019 19:38 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
ZANET bestaan ongelukkig nie meer nie.

https://zairc.net/ lyk egter belowend.
Hulle het kanale soos #begindink en #flinkdink waar mense algemene kennis vrae kan antwoord en so teen mekaar kompeteer.
Vorige onderwerp: Hello?
Volgende onderwerp: Rekenaarterme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:10:40 MGT 2024