Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » disko
disko [boodskap #136522] Di, 11 Mei 2021 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mense wat by 'n disko dans.
Mense wat by 'n disko dans.
disko
Afbreking: dis•ko


Selfstandige naamwoord: disko
Meervoud: disko's
Verkleinwoord: disko'tjie
Meervoud van verkleining: disko'tjies

Betekenis:
• Plek of geleentheid waar jongmense op popmusiek dans, dikwels tot laat in die nag.

Gebruik:
• Die disko se musiek is oorverdowend!

Sinoniem:
• dansklub
• nagklub

Verwant:
• diskotekaris

Vertaling:
Engels: disco
Nederlands: disco

Nota:
• "Disko" is kort vir diskoteek, wat oorspronklik na 'n plateversameling verwys het.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: straatlig
Volgende onderwerp: mini
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:49:49 MGT 2024