Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorkeur
voorkeur [boodskap #136514] Ma, 10 Mei 2021 12:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorkeur
Afbreking: voor•keur
Samestelling: voor + keur


Selfstandige naamwoord: voorkeur
Meervoud: voorkeure
Verkleinwoord: voorkeurtjie
Meervoud van verkleining: voorkeurtjies

Betekenis:
• Die neiging om iets of iemand bo iets of iemand anders te kies.

Gebruik:
• Wel het ek gesien dat die wysheid die voorkeur het bo die dwaasheid, soos die lig die voorkeur het bo die duisternis. [Prediker 2:13]

Sinoniem:
• bevoorregting
• ereplek
• prioriteit
• voorrang

Afgelei:
• voorkeuraandeel
• voorkeurbehandeling
• voorkeurdividend
• voorkeurlys
• voorkeurtarief
• voorkeurtoegang
• voorkeurvorm

Vertaling:
Engels: preference, first choice
Nederlands: voorkeur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heildronk
Volgende onderwerp: struikel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 17:05:57 MGT 2024