Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duisel
duisel [boodskap #136511] Ma, 10 Mei 2021 11:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
duisel
Afbreking: dui•sel


Werkwoord: duisel
Verlede tyd: het geduisel
Teenwoordige deelwoord: duiselende

Betekenis:
• Dronk word in die kop; die gevoel as mens jou ewewig en helderheid van gees verloor.

Gebruik:
• Die afgronde duisel my.

Afgelei:
• duiselig

Vertaling:
Engels: to get dizzy
Nederlands: duizelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ratelbek
Volgende onderwerp: satiries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:41:32 MGT 2024