Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ratelbek
ratelbek [boodskap #136510] Ma, 10 Mei 2021 11:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ratelbek
Afbreking: ra•tel•bek
Samestelling: ratel + bek


Selfstandige naamwoord: ratelbek
Meervoud: ratelbekke
Verkleinwoord: ratelbekkie
Meervoud van verkleining: ratelbekkies

Betekenis:
• Iemand wat baie praat; persoon wat se mond soos 'n ratel tekere gaan.

Gebruik:
• Sy is 'n regte ratelbek.

Sinoniem:
• babbelbek
• babbelkous
• kletskous
• lawaaimaker
• ratelkous

Vertaling:
Engels: chatterbox, babbler, tattler
Nederlands: ratelkous

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mode
Volgende onderwerp: duisel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:08:17 MGT 2024