Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lisensieer
lisensieer [boodskap #136254] So, 11 April 2021 19:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lisensieer
Afbreking: li•sen•si•eer


Werkwoord: lisensieer
Verlede tyd: het gelisensieer

Betekenis:
• 'n Lisensie toeken of bekom.

Gebruik:
• Jy kan jou vuurwapen by 'n polisiestasie lisensieer.

Afgelei:
• gelisensieerd
• lisensiëring

Vertaling:
Engels: to license
Nederlands: licentiëren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lisensie
Volgende onderwerp: intertekstualiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:48:19 MGT 2024