Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » panfluit
panfluit [boodskap #136252] So, 11 April 2021 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Panfluit.
'n Panfluit.
panfluit
Afbreking: pan•fluit


Selfstandige naamwoord: panfluit
Meervoud: panfluite
Verkleinwoord: panfluitjie
Meervoud van verkleining: panfluitjies

Betekenis:
• 'n Blaasinstrument wat uit 'n reeks van eentonige fluite saamgestel is.

Gebruik:
• Sy speel die panfluit.

Afgelei:
• panfluitklanke

Vertaling:
Engels: pan flute
Nederlands: panfluit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daggaroker
Volgende onderwerp: lisensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 06:41:34 MGT 2024