Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerspannig
weerspannig [boodskap #136247] So, 11 April 2021 10:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weerspannig
Afbreking: weer•span•nig


Byvoeglike naamwoord: weerspannig
Vergrotende trap: weerspanniger
Oortreffende trap: weerspannigste
Attributief: weerspannige
Partitief: weerspannigs

Betekenis:
• Wat weerstand bied en nie wil saamwerk nie; teen die prikkels skop.

Gebruik:
• Die werknemer is ontslaan omdat hy erg weerspannig en aggressief teenoor die maatskappy se bestuur opgetree het.

Wisselvorm:
• wederspannig

Sinoniem:
• dwars
• dwarstrekkerig
• dwarsweg
• halsstarrig
• hardkoppig
• hardnekkig
• koppig
• onregeerbaar
• ontembaar
• onwillig
• opstandige
• rebels
• uitdagend
• weerbarstig

Afgelei:
• weerspanniges
• weerspannigheid

Vertaling:
Engels: recalcitrant, rebellious
Nederlands: weerspannig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: wispelturig
Volgende onderwerp: oorgawe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:16:32 MGT 2024