Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inisieer
inisieer [boodskap #136242] So, 11 April 2021 08:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18630
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inisieer
Afbreking: i•ni•si•eer


Werkwoord: inisieer
Verlede tyd: het geïnisieer

Betekenis:
• Om iets te begin of aan die gang te sit.

Gebruik:
• Die boek poog om debat oor die onderwerp te inisieer en aan te moedig.

Sinoniem:
• begin
• bybring
• inlei
• inlyf
• invoer
• inwy
• ontgroen
• open

Antoniem:
• afsluit

Afgelei:
• inisiasie
• inisiatief
• inisieerder
• inisiëring

Vertaling:
Engels: to initiate
Nederlands: initiëren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: staatsie
Volgende onderwerp: tabberd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:17:02 MGT 2024