Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oogkas
oogkas [boodskap #136237] Sa, 10 April 2021 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Oogkas
'n Oogkas
oogkas
Afbreking: oog•kas
Samestelling: oog + kas


Selfstandige naamwoord: oogkas
Meervoud: oogkasse
Verkleinwoord: oogkassie
Meervoud van verkleining: oogkassies

Betekenis:
• Benerige holte in die skedel waarin die oog sit.

Gebruik:
• Die oogbal is in die oogkas geleë en is ingebed in vetweefsel, wat die oog teen skokke beskerm.

Sinoniem:
• oogholte
orbita

Afgelei:
• linkeroogkas
• regteroogkas

Vertaling:
Engels: eye socket, orbit
Nederlands: oogkas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: psalm
Volgende onderwerp: Bybel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 00:50:16 MGT 2024