Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » psalm
psalm [boodskap #136236] Sa, 10 April 2021 18:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
psalm
Afbreking: psalm


Selfstandige naamwoord: psalm
Meervoud: psalms
Verkleinwoord: psalmpie
Meervoud van verkleining: psalmpies

Betekenis:
• 'n Godsdienstige lied wat in bepaalde kerke gesing word, veral een van die 150 uit die Bybelboek Psalms.

Gebruik:
• Die gemeente sing 'n psalm.

Sinoniem:
• himne

Afgelei:
• psalmberyming
• psalmboek
• psalmdigter
• psalmgesang
• snotpsalm
• vloekpsalm

Verwant:
• gesang

Vertaling:
Engels: psalm
Grieks: psalmos
Hebreeus: mizmor
Nederlands: psalm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Naidoo
Volgende onderwerp: oogkas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 02:25:43 MGT 2024