Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » briewebesteller
briewebesteller [boodskap #136227] Sa, 10 April 2021 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
briewebesteller
Afbreking: brie•we•be•stel•ler
Samestelling: briewe + besteller


Selfstandige naamwoord: briewebesteller
Meervoud: briewebestellers
Verkleinwoord: briewebestellertjie
Meervoud van verkleining: briewebestellertjies

Betekenis:
• (verouderd) Persoon wat briewe aflewer.

Gebruik:
• Ons hond hou daarvan om die briewebesteller te jaag.

Wisselvorm:
• briefbesteller

Sinoniem:
• posbode

Verwant:
• telegrambesteller

Vertaling:
Engels: postman
Nederlands: brievenbesteller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Brasilië
Volgende onderwerp: miljoenêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:49:06 MGT 2024