Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Brasilië
Brasilië [boodskap #136226] Sa, 10 April 2021 09:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18828
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kaart van Brasilië.
'n Kaart van Brasilië.
Brasilië se vlag.
Brasilië se vlag.
Brasilië
Afbreking: Bra•si•li•ë


Pleknaam: Brasilië

Betekenis:
• Land en soewereine staat in Suid-Amerika, amptelik die Federale Republiek van Brasilië, met Portugees as ampstaal.

Gebruik:
• Ons toer deur Brasilië.

Verwant:
• Brasiliaans
• Brasiliaan

Vertaling:
Engels: Brazil
Nederlands: Brazilië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brandslang
Volgende onderwerp: briewebesteller
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 11:27:35 MGT 2024