Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boordjie
boordjie [boodskap #136221] Sa, 10 April 2021 08:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die boordjie van 'n hemp.
Die boordjie van 'n hemp.
boordjie
Afbreking: boord•jie


Selfstandige naamwoord: boordjie
Meervoud: boordjies
Verkleinwoord: boordjietjie
Meervoud van verkleining: boordjietjies

Betekenis:
• Die deel van 'n kledingstuk wat om 'n mens se nek kom.

Gebruik:
• Maak jou boordjie se boonste knoop los.

Sinoniem:
• halsstuk
• kraag
• nekstuk

Afgelei:
• boordjieknoop

Homofoon:
• boortjie (klein werktuig waarmee 'n gat geboor word)

Vertaling:
Engels: collar
Nederlands: boordje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: motoris
Volgende onderwerp: bouer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:07:09 MGT 2024