Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » motoris
motoris [boodskap #136220] Sa, 10 April 2021 07:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
motoris
Afbreking: mo•to•ris
Samestelling: motor + -is


Selfstandige naamwoord: motoris
Meervoud: motoriste
Verkleinwoord: motorissie
Meervoud van verkleining: motorissies

Betekenis:
• Die bestuurder van 'n motor.

Gebruik:
• Die motoris en al die passasiers het in die ongeluk omgekom.

Sinoniem:
• bestuurder
• karbestuurder
• motorbestuurder
• motorryer
• outomobilis
• ryer

Vertaling:
Engels: motorist
Nederlands: automobilist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: broekspyp
Volgende onderwerp: boordjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 15:30:32 MGT 2024