Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewrig
gewrig [boodskap #135803] So, 28 Februarie 2021 19:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewrig
Afbreking: ge•wrig


Selfstandige naamwoord: gewrig
Meervoud: gewrigte
Verkleinwoord: gewriggie
Meervoud van verkleining: gewriggies

Betekenis:
• Beweegbare verbinding tussen twee of meer bene.

Gebruik:
• Die hand se gewrig bestaan uit 8 handwortelbene.

Afgelei:
• armgewrig
• bolgewrig
• elmbooggewrig
• enkelgewrig
• gewrigsband
• gewrigsholte
• gewrigskapsel
• gewrigsknobbel
• gewrigskoppeling
• gewrigsontsteking
• handgewrig
• kniegewrig
• koeëlgewrig
• kraakbeengewrig
• polsgewrig
• skarniergewrig
• skouergewrig
• spilgewrig
• voetgewrig

Vertaling:
Engels: joint; wrist
Nederlands: gewricht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oppiep
Volgende onderwerp: tienerlewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 12:16:49 MGT 2024