Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » biesie
biesie [boodskap #135799] So, 28 Februarie 2021 18:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Biesies
Biesies
biesie
Afbreking: bie•sie


Selfstandige naamwoord: biesie
Meervoud: biesies

Betekenis:
• Plant met dun, onvertakte en blaarlose stingels waarmee mandjies en matte gevleg word.

Gebruik:
• Skiet die biesie op waar geen moeras is nie? Groei die riet sonder water? [Job 8:11]

Afgelei:
• biesiegoed
• biesiegras
• biesiemandjie
• biesiemat
• biesiepol
• duinebiesie

Vertaling:
Engels: bulrush, reed
Nederlands: bies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: skuldeiser
Volgende onderwerp: oppiep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:17:52 MGT 2024