Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kamermuur
kamermuur [boodskap #135795] So, 28 Februarie 2021 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kamermuur
Afbreking: ka•mer•muur
Samestelling: kamer + muur


Selfstandige naamwoord: kamermuur
Meervoud: kamermure
Verkleinwoord: kamermuurtjie
Meervoud van verkleining: kamermuurtjies

Betekenis:
• Die muur van 'n kamer.

Gebruik:
• Sy kamermuur is vol plakkate geplak.

Hiperoniem:
• muur

Vertaling:
Engels: room wall
Nederlands: kamermuur, kamerwand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: driekuns
Volgende onderwerp: admireer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:36:44 MGT 2024