Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aggressie
aggressie [boodskap #135521] Di, 26 Januarie 2021 12:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aggressie
Afbreking: ag•gres•sie


Selfstandige naamwoord: aggressie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Vyandige aanval of bedreiging met geweld.

Gebruik:
• 'n Mens kan sonder vuiste en aggressie vir 'n saak baklei.

Sinoniem:
• aanval
• aanvalsdaad
• gewelddaad
• humeurigheid

Verwant:
• aggressief (b.nw.)

Spelfout:
• agressie

Vertaling:
Engels: aggression
Nederlands: agressie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aggressief
Volgende onderwerp: huweliksmaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 13:28:27 MGT 2024