Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doelhok
doelhok [boodskap #135513] Ma, 25 Januarie 2021 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Doelhok met wieletjies.
'n Doelhok met wieletjies.
doelhok
Afbreking: doel•hok
Samestelling: doel + hok


Selfstandige naamwoord: doelhok
Meervoud: doelhokke
Verkleinwoord: doelhokkie
Meervoud van verkleining: doelhokkies

Betekenis:
• Een van twee gemerkte ruimtes op 'n sportveld wat 'n span verdedig en waar teenstaanders punte aanteken as hulle die bal op die regte manier daarin kry.

Gebruik:
• Die sokkerspeler skop die sokkerbal in die doelhok in.
• Die hokkiespeler slaan die bal met 'n hokkiestok in die doelhok in.

Vertaling:
Engels: goal
Nederlands: doel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kompanjie
Volgende onderwerp: gulsig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 04:11:35 MGT 2024