Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » briefskrywer
briefskrywer [boodskap #135511] Ma, 25 Januarie 2021 14:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
briefskrywer
Afbreking: brief•skry•wer
Samestelling: brief + skrywer


Selfstandige naamwoord: briefskrywer
Meervoud: briefskrywers
Verkleinwoord: briefskrywertjie
Meervoud van verkleining: briefskrywertjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n brief skryf.

Gebruik:
• Die brief van 'n anonieme briefskrywer is in die koerant gepubliseer.

Sinoniem:
• epistolograaf

Verwant:
• briefskrywery

Vertaling:
Engels: letter writer
Nederlands: briefschrijver

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsluk
Volgende onderwerp: kompanjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 09:19:44 MGT 2024