Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inklusief
inklusief [boodskap #135462] Wo, 20 Januarie 2021 17:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inklusief
Afbreking: in•klu•sief


Byvoeglike naamwoord: inklusief
Attributief: inklusiewe

Betekenis:
• Wat ingesluit is.
• Met inbegrip van.

Gebruik:
• Danny Titus het Afrikaans meer toeganklik en inklusief gemaak.
• Meeste lande in Afrika, Suid-Afrika inklusief, het korrupte regerings.

Sinoniem:
• allesomvattend
• ingeslote
• insluitend
• meegereken

Antoniem:
• eksklusief

Afkorting:
• inkl.

Vertaling:
Engels: inclusive, including
Nederlands: inclusief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duurtetoeslag
Volgende onderwerp: tekenkromme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 23:44:32 MGT 2024