Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » epilepsie
epilepsie [boodskap #135458] Wo, 20 Januarie 2021 14:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
epilepsie
Afbreking: e•pi•lep•sie


Selfstandige naamwoord: epilepsie
Meervoud:

Betekenis:
• Toestand van die brein wat lei tot onbeheerde stuiptrekkings, hewige rukkings en bewusteloosheid.

Gebruik:
Epilepsie is meer algemeen by ouer mense.

Sinoniem:
• vallende siekte

Afgelei:
• epilepsielyer
• epilepties

Vertaling:
Engels: epilepsy
Nederlands: epilepsie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brugspring
Volgende onderwerp: toestemming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:12:51 MGT 2024