Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gruis
gruis [boodskap #135448] Di, 19 Januarie 2021 09:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gruispad.
'n Gruispad.
gruis
Afbreking: gruis


Selfstandige naamwoord: gruis
Meervoud:

Betekenis:
• Klein klippies, gewoonlik verbrokkelde rots.

Gebruik:
Grys word vanuit die steengroewe aangery en oor die paaie gegooi.
• Die gruis knars girts-garts onder die soldate se stewels.

Afgelei:
• granietgruis
• gruisagtig
• gruisbaan
• gruisbank
• gruisbult
• gruiserig
• gruisgat
• gruisgroef
• gruishoop
• gruislaag
• gruispad
• gruissif
• gruiswal

Vertaling:
Engels: gravel, grit
Nederlands: grind, gruis


Werkwoord: gruis
Verlede tyd: het gegruis

Betekenis:
• Met verbrokkelde klip bedek.

Gebruik:
• Die pad moet gegruis word.

Afgelei:
• begruis
• vergruis

Vertaling:
Engels: to cover with gravel, grit
Nederlands: gruizen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gruispad
Volgende onderwerp: haalbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 14:27:44 MGT 2024