Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liefdesverhaal
liefdesverhaal [boodskap #135446] Di, 19 Januarie 2021 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liefdesverhaal
Afbreking: lief•des•ver•haal
Samestelling: liefde + -s- + verhaal


Selfstandige naamwoord: liefdesverhaal
Meervoud: liefdesverhale
Verkleinwoord: liefdesverhaaltjie
Meervoud van verkleining: liefdesverhaaltjies

Betekenis:
• 'n Romantiese storie oor die liefde.

Gebruik:
• In 'n liefdesverhaal speel die liefdesverhouding nie net 'n rol nie, maar dit ís die verhaal.

Afgelei:
• liefdesverhaalskrywer
• slapbandliefdesverhaal

Vertaling:
Engels: liefdesverhaal
Nederlands: liefdesverhaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwelsugtig
Volgende onderwerp: gruispad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 06:36:35 MGT 2024