Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwelsugtig
kwelsugtig [boodskap #135445] Di, 19 Januarie 2021 08:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwelsugtig
Afbreking: kwel•sug•tig
Samestelling: kwelsug + -tig


Byvoeglike naamwoord: kwelsugtig
Attributief: kwelsugtige

Betekenis:
• Wat van kwelsug (drang om te kwel of te pla) getuig.

Gebruik:
• Kragtens artikel 45(a) van die Inligtingswet kan 'n versoek om toegang tot 'n rekord geweier word indien die versoek beuselagtig of kwelsugtig is.

Vertaling:
Engels: vexatious
Nederlands: vexatoir

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skatlam
Volgende onderwerp: liefdesverhaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:12:27 MGT 2024