Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skatlam
skatlam [boodskap #135444] Di, 19 Januarie 2021 07:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skatlam
Afbreking: skat•lam


Selfstandige naamwoord: skatlam
Meervoud:
Verkleinwoord: skatlammetjie
Meervoud van verkleining: skatlammetjies

Betekenis:
• Troetelnaam vir 'n geliefde.

Gebruik:
• Hallo Skatlam, hoe was jou dag gewees?

Sinoniem:
• hartlam
• liefie
• liefling
• skattebol
• skattie

Vertaling:
Engels: darling, sweetheart, dearest
Nederlands: schat, liefje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skattie
Volgende onderwerp: kwelsugtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:13:41 MGT 2024