Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » intellektueel
intellektueel [boodskap #135442] Ma, 18 Januarie 2021 20:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
intellektueel
Afbreking: in•tel•lek•tu•eel
Samestelling: intellek + -tueel


Byvoeglike naamwoord: intellektueel
Attributief: intellektuele
Partitief: intellektueels

Betekenis:
• Wat van hoë intellek of verstandelike vermoë getuig.

Gebruik:
• 'n Intellektueel begaafde persoon kan 'n buitengewone talent vir wiskunde hê, maar nie vir tale nie.

Vertaling:
Engels: intellectual
Nederlands: intellectueel


Selfstandige naamwoord: intellektueel
Meervoud: intellektuele
Verkleinwoord: intellektueeltjie
Meervoud van verkleining: intellektueeltjies

Betekenis:
• 'n Geleerde en/of intelligente persoon.

Gebruik:
• Hy is 'n bekende intellektueel.

Vertaling:
Engels: intellectual
Nederlands: intellectueel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skattebol
Volgende onderwerp: skattie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 06:22:05 MGT 2024