Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » studentelied: Die kat kom weer
studentelied: Die kat kom weer [boodskap #14386] Do, 07 Mei 1998 00:00
Elke Abbeloos  is tans af-lyn  Elke Abbeloos
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hier in Vlaanderen zingen wij volgend Afrikaans studentenlied vaak, (een
vernederlandste versie). Is het bekend in Zuid-Afrika en door wie wordt het
gezongen?

Die boer die zwoer hem blou
hij zou die kat doodschiet
Hij had zijn hoos gelaan
met kruit en dynamiet
Hij lei dei kat hem voor
de weg die hij moest kom
En de volgende morgen velletjes en beentjes

Maar die kat kwam weer
die kon ni langer wach
die kat kwam weer
die volgende dag
die kat kwam weer
geloof me t is waar
de volgende dag was die kat weer daar

De boer die zet die kat
toen op een goog gebou
en gooi hem naar beneen
met een flinke dou
de man diem op em krijg
wor plat gelijk een vijg
Twaalf vaderloze kindetjes...

Toen het die boer die kat
in 1000 stukjes gekapt
en steekt dan ieder stuk apartjes in een zak
hij stampte de boel goed aan en
denkt het is gedaan
maar telkens hij slaapt
droomt hij altijd maar van...

Er zijn nog 6 andere strofen, maar wegens omstandigheden(luiheid) ga ik die
hier niet allemaal overtypen
groetjes

Elke Abbeloos
elke.a...@zorro.ruca.ua.ac.be
Re: studentelied: Die kat kom weer [boodskap #14387 is 'n antwoord op boodskap #14386] Do, 07 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Elke Abbeloos skryf:

> Hier in Vlaanderen zingen wij volgend Afrikaans studentenlied vaak, (een
> vernederlandste versie). Is het bekend in Zuid-Afrika en door wie wordt het
> gezongen?

'n Bekende Afrikaanse volksliedjie:

"Die Kat kom weer."

Ou Jan Wilson had 'n kat wat die ou nie wou verlaat;
Hy't alles geprobeer om die kat daar weg te keer;
selfs na die predikant om raad van hom te kry.
Die predikant die het gesê: "Die kat moet daar bly."

Maar die kat kom weer, want hy wil nie langer wag,
die kat kom weer, net die volgende dag,
die kat kom weer - o glo vir my dis waar -
die anderdag môre was die kat weer daar.

Hulle sit hom op 'n skip en hul stuur hom na Ceylon.
Die skip die was gelaai met 'n twaalfduisend ton.
Nie ver nie van die land, daar het die skip gesink;
en al die matrose op die skip het verdrink.

Maar die kat...

Nou kan julle die Afrikaanse weergawe oefen. Ek sal vir jou die ander 3
strofes ook aanstuur, as jy wil. Onthou net om streng by die Afrikaanse
bewoording te hou, anders beïndruk julle dalk nie Afrikaanse meisies nie!

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: ek is 'n muis
Volgende onderwerp: Vir Gloudina - Liriek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 19:51:49 MGT 2024