Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geloofwaardig
geloofwaardig [boodskap #135435] Ma, 18 Januarie 2021 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18813
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geloofwaardig
Afbreking: ge•loof•waar•dig
Samestelling: geloof + -waardig


Byvoeglike naamwoord: geloofwaardig
Vergrotende trap: geloofwaardiger
Oortreffende trap: geloofwaardigste
Attributief: geloofwaardige
Partitief: geloofwaardigs

Betekenis:
• Wat geglo word omdat dit waar blyk te wees.

Gebruik:
• Daar is mense wat beweer dat hulle 'n eiendom op die Maan besit, hoewel dit nie as geloofwaardig geag word nie.

Sinoniem:
• betroubaar
• vertroubaar
• vertrouenswaardig
• waarskynlik

Antoniem:
• ongeloofwaardig

Afgelei:
• geloofwaardigheid

Vertaling:
Engels: plausible, credible, reliable
Nederlands: geloofwaardig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ewigheid
Volgende onderwerp: ghries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 13:39:52 MGT 2024