Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » altoos
altoos [boodskap #135431] Ma, 18 Januarie 2021 07:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
altoos
Afbreking: al•toos


Bywoord: altoos

Betekenis:
• (verouderd) Op elke oomblik, of elke geleentheid.

Gebruik:
• Die Here sal regeer vir ewig en altoos. [Eksodus 15:18]

Sinoniem:
• altyd
• gedurig
• immer
• immermeer
• steeds
• voortdurend

Vertaling:
Engels: always, ever
Nederlands: altoos

Nota:
• Bywoord van tyd.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snuf
Volgende onderwerp: databasisbestuurstelsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:53:49 MGT 2024