Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snuf
snuf [boodskap #135430] So, 17 Januarie 2021 19:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snuf
Afbreking: snuf


Selfstandige naamwoord: snuf
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Reuk/geur, die handeling van snuif, of klein hoeveelheid (knippie) wat met een snuif opgesnuif kan word.

Gebruik:
• Sy gooi 'n glas rooiwyn en 'n snuf peper in die bredie.

Spreekwoord:
• Hy kry snuf in die neus. [Iets agterkom/ agterdogtig raak.]

Vertaling:
Engels: scent, smell
Nederlands: snuf


Werkwoord: snuf
Verlede tyd: het gesnuf

Betekenis:
• Lug deur die neusgate optrek.

Gebruik:
• Die snuffelhond snuf aan ons tasse.

Afgelei:
• snuffel
• uitsnuf

Vertaling:
Engels: to snivel
Nederlands: snuffen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: faktuur
Volgende onderwerp: altoos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 18:00:27 MGT 2024