Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » E-boeke (Aflaai van e-boeke)
E-boeke [boodskap #134940] Do, 10 Desember 2020 16:30 na volgende boodskap
Bertie  is tans af-lyn  Bertie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2020
Karma: 0
Junior Lid
Hoe gaan ek te werk as ek e-boeke wil aflaai?
Re: E-boeke [boodskap #134951 is 'n antwoord op boodskap #134940] Vr, 11 Desember 2020 09:12 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
U moet op die forum geregistreer en aangeteken wees om e-boeke af te laai.

Metode 1:
Gaan na die "lede"-forum en kies die boeke waarin u belangstel.

Metode 2:
Kies die boeke wat u wil aflaai by http://gesellig.co.za/t/26266-Gratis_Afrikaanse_E-Boeke/ en volg die skakels.
Vorige onderwerp: Soek inligting in verband met 'n ou boek
Volgende onderwerp: Nuwe gratis e-boeke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 10:47:08 MGT 2024