Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandrywing
aandrywing [boodskap #134854] Wo, 02 Desember 2020 19:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandrywing
Afbreking: aan•dry•wing


Selfstandige naamwoord: aandrywing
Meervoud: aandrywinge, aandrywings
Verkleinwoord: aandrywinkie
Meervoud van verkleining: aandrywinkies

Betekenis:
• Voortstuwende krag waarmee 'n toestel in beweging gebring en gehou word.

Gebruik:
• Die meeste motor gebruik 'n binnebrandenjin vir aandrywing.

Sinoniem:
• bewegingskrag
• drywing
• voortdrywing

Afgelei:
• aandrywingseenheid
• aandrywingsmeganisme
• agterwielaandrywing
• allewielaandrywing
• tweewielaandrywing
• vierwielaandrywing
• voorwielaandrywing

Vertaling:
Engels: propulsion, drive
Nederlands: aandrijving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandring
Volgende onderwerp: aangee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:32:57 MGT 2024