Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » langerig
langerig [boodskap #134747] Wo, 25 November 2020 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
langerig
Afbreking: lan•ge•rig
Samestelling: lang + -erig


Byvoeglike naamwoord: langerig
Attributief: langerige
Partitief: langerigs

Betekenis:
• Aan die lang kant.

Gebruik:
• Die een man was langerig en die ander een korterig.

Antoniem:
• korterig

Afgelei:
• langerigheid

Vertaling:
Engels: longish
Nederlands: vrij lang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dermate
Volgende onderwerp: korterig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:56:31 MGT 2024