Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prokarioot
prokarioot [boodskap #134743] Wo, 25 November 2020 15:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skematiese voorstelling van 'n prokariotiese sel.
Skematiese voorstelling van 'n prokariotiese sel.
prokarioot
Afbreking: pro•ka•ri•oot


Selfstandige naamwoord: prokarioot
Meervoud: prokariote

Betekenis:
• 'n Eensellige organisme wat nie 'n selkern of nukleus het nie.

Gebruik:
• 'n Prokarioot het geen intrasellulêre organelle nie en alle biochemiese reaksies vind op die selwand plaas.

Vertaling:
Engels: prokaryote
Nederlands: prokaryoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tandestok
Volgende onderwerp: smeltkroes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 11:52:06 MGT 2024