Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sweislas
sweislas [boodskap #134741] Wo, 25 November 2020 13:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sweislas.
'n Sweislas.
sweislas
Afbreking: sweis•las
Samestelling: sweis + las


Selfstandige naamwoord: sweislas
Meervoud: sweislaste
Verkleinwoord: sweislassie
Meervoud van verkleining: sweislassies

Betekenis:
• Die lasplek (soom of naat) waarlangs daar gesweis is.

Gebruik:
• 'n Sweislas moet ná die sweiswerk met suur skoongemaak en met 'n oksied behandel te word.

Sinoniem:
• sweisnaat

Vertaling:
Engels: weld seam
Nederlands: lasnaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondgaan
Volgende onderwerp: tandestok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:15:37 MGT 2024