Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rondgaan
rondgaan [boodskap #134740] Wo, 25 November 2020 13:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rondgaan
Afbreking: rond•gaan
Samestelling: rond + gaan


Werkwoord: gaan rond, rondgaan
Verlede tyd: het rondgegaan

Betekenis:
• In allerlei rigtings gaan.
• Elke persoon of voorwerp in 'n groep besoek.

Gebruik:
• Hoe kan mens rondgaan en orals waar hy kom dinge breek of chaoties agterlaat?
• Hy het te perd rondgegaan om velle, eiers, koffie en suiker te smous.

Afgelei:
• rondgaande

Vertaling:
Engels: to go about; to go around, circulate
Nederlands: rondgaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suurvas
Volgende onderwerp: sweislas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 20:10:21 MGT 2024