Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suurvas
suurvas [boodskap #134739] Wo, 25 November 2020 12:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18839
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
suurvas
Afbreking: suur•vas
Samestelling: suur + vas


Byvoeglike naamwoord: suurvas
Attributief: suurvaste

Betekenis:
• Wat nie met suur reageer nie en daarteen bestand is.

Gebruik:
• Hierdie reaksie moet op 'n suurvaste tafel uitgevoer word.

Vertaling:
Engels: acid-fast
Nederlands: zuurvast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalsiet
Volgende onderwerp: rondgaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 10:39:28 MGT 2024